FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Kosstories

Vir die foodie

Wees gaaf met die mense in jou lewe wat hou van kosmaak, jy word dalk net vir ete genooi!

’n Mens wat kook, is ’n mens wat gee. Selfs die eenvoudigste kos is ’n geskenk.

- Laurie Colwin

Geurig … 

Le Creuset is op die meeste foodies se wenslysie. Bederf hulle met dié pepermeul, R360, Le Creuset.

Screen Shot 2016-12-08 at 10.55.03 AM

Groente-tjips

Maak self tjippies uit groente, maar sonder die olie. R103 van Clicks.

download

Goed vir die planeet én jou kombuis

Dié hennep-en-katoenstofmengsel is super-absorberend en die materiaal is ook beter vir die omgewing. Kry dié kombuislap by Mungo, R260.

Mungo Cloth

Proe lekker, klink mooi

Dié mooi blik met die heerlikse broskoekies is ook ’n musiekdosie wat Kersmusiek speel wanneer jy dit opwen – Crabtree & Evelyn Mini Shortbread Biscuits Musical Tin (R650). Beskikbaar by Crabtree & Evelyn-winkels.

Crabtree&Evelyn

Sit dit mooi voor

Sit lekker kos voor in dié interessante porseleinbord van H&M, R139.

hmprod

MRP Home se Soho-reeks is ideaal vir opdiening, begin vanaf R39,99 van MRP HOME. Jy kan ook MRP Home-geskenkpak van byna R 7000 WEN! Skryf hier in.

MRP HOME

Maak dit self!

Maak jou eie jenewer by die huis in net 36 uur, R549 by YuppieChef.

otherpicture320161021155627

Bly op hoogte by CTFM

Teken in op CTFM se nuusbrief om op hoogte te bly van spesiale aanbiedinge.

Sarie Newsletter Ad FINAL

 

Nóg geskenkidees

Vir die gesondheidsfoendie

Vir die avontuurlustige

Vir die gasheer

Anderste en interessante geskenke

Vir onder 18’s