100 % of original
Kosstories

WEN stylvolle kombuisware met Le Creuset

‘n Goeie resep hou jou ‘n leeftyd en Le Creuset, ontwerpers van top-kwaliteit kombuisware, wéét dit. Kom vier die goeie tye, met goeie kos en resepte uit die boonste rakke. Boonop gee Le Creuset jou die kans om ‘n spog-geskenkpak ter waarde van R4410 te WEN (sien foto bo).

Hoe skryf ek in?

Kyk die video hieronder, vul die inskryfvorm in, en noem een van die bestanddele wat daarin gebruik word.

WEN Le Creuset-kombuisware ter waarde van R4410

Koop aanlyn by Le Creuset