Gesonde kos in die skoolkosblik

Deur Amanda Weber, SARIE KOS - Somer 2007

Vir baie kinders is dit tyd mors om te eet. Om te speel is mos meer pret! Dieetkundige Amanda Weber gee smullekker idees en onthou-feite om jou kind se kosblik interessant én gesond te maak

Verwante artikels

  • Hawermoutkoekies

    Hawermoutkoekies

    SARIE KOS - Somer 2007

    Dit is altyd 'n gewilde happie vir 'n kosblik. Gebruik 'n bakplaat van sowat 30 cm x 20 cm

  • Hoenderrepies

    Hoenderrepies

    SARIE KOS - Somer 2007

    Hierdie hoenderrepies is ideaal by handjie-broodjies met kaas

  • Marmite-tert

    Marmite-tert

    SARIE KOS - Somer 2007

    Jy kan die Marmite met Bovril vervang as jou kinders nie van Marmite hou nie

  • Pastaslaai

    Pastaslaai

    SARIE KOS - Somer 2007

    'n Bakkie pasta is lekker vullend, veral as jou kind ná skool by nasorg of sport is

  • Piesangbrood

    Piesangbrood

    SARIE KOS Herfs 2009

    Die brood sal so 2 dae vars bly in ’n lugdigte houer.

  • Sjokolade-en-pekanneut-muffins

    Sjokolade-en-pekanneut-muffins

    SARIE KOS Herfs 2009

    Jy kan ook kleiner pannetjies gebruik om meer uit te kry.

  • Stokkie-frikkadelle

    Stokkie-frikkadelle

    SARIE KOS - Somer 2007

    Maak die frikkadelle op 'n stokkie. So bly die kleingoed se hande skoon

Galery

  • Gesonde kos in die skoolkosblik
  • Gesonde kos in die skoolkosblik
  • Gesonde kos in die skoolkosblik
  • Gesonde kos in die skoolkosblik
  • Gesonde kos in die skoolkosblik

Kommentaar

  • wat kan my kind eet as sy nie mag brood eet vir haar lunch

    13de Sep. 2010, 16:58

Web Development by FormFunction