Grootste kaas-en-tamatie-omelet in Kaapstad mik vir wêreldrekord
Kom kuier Saterdag 10 Oktober om 10 vm by die V&A Waterfront-amfiteater. Hulle gaan die grootste omelet in die wêreld probeer maak!
Met behulp van sjef Bruce Robertson en sjef Ryan Bradbury gaan hulle die tamaai omelet van 3 000 kg probeer maak.
Bestanddele:
- 60 000 eiers
- 500 kg kaas
- 200 kg tamaties
Jy het nodig:
'n Pan met 'n diameter van 14 meter!
Dit word aangebied deur Pick n Pay en Humpty Dumpty-eiers. Die oorskiet word aan minderbevoorregte gemeenskappe uitgedeel.
Verwante artikels
-
Basil gruyère and herb omelet
SARIE KOS Somer 2009/10
Spoil yourself at lunchtime.
-
Basiliekruid-gruyère- en-kruie-omelet
SARIE KOS Somer 2009/10
Bederf jouself vir middagete met dié verfrissende omelet. 1 porsie
















Kommentaar