Kersspyskaart inspirasie!
Elke Kerstafel het sy gróót gunstelinge: Ouma se hoenderpastei, daardie vra-vir-nog-wildsboud, die Karoo-lam met sy sousie. Dié keer sê ons wat jy saam met jou vleisgeregte kan eet om jou Kersete onvergeetlik te maak – van spesiale slaaie tot bygeregte en poedings so reg vir ’n fees!












































Kommentaar
Lynette Kruger het gesê:
Vowness!! Absoluut wonderlik!!!
19de Des. 2011, 09:51