Kersfees by die see: Dekor- en resep-idees
Foto’s: Donna Lewis Galery
Dis die tyd vir kreef op die kole en die geraas van branders op die agtergrond. Kuier feestelik op die stoep - familie en see is jou inspirasie.
"Geskenke van tyd en liefde is die basiese bastanddele van 'n waarlik geseënde Kersfees." - Pag Bracken, Amerikaanse skrywer
Só lyk jou see-Kersfees-spyskaart
....................................
Aartappel-en-peperwortelslaai-en-beetslaai
Kreef-oor-die-kole met knoffel-en-kruiebotter
Beesfilet-oor-die-kole met sampioensous
...................................
![]() |
Optelkrans Maak 'n mooi voordeurkrans van dryfhout, skulpe en porseleinstukke. Pak dryfhout oormekaar om ruweg 'n sirkel te vorm. Gebruik 'n gomgeweer en draad om die raamwerk stewig te maak. Gom nog dryfhout en skulpe daarop vas. Rond af met 'n trossie skulpe en 'n blink Kersbal |
![]() |
Kerskous-verassing |
![]() |
Witsjokolade-yskastert |
![]() |
Kreef-oor-die-kole met knoffel-en-kruiebotter |
![]() |
Karamel-haselneut-semifreddo |
![]() |
Trapleer-kersboom |
![]() |
Koele lafenis Geniet die laatmiddag 'n verfrissende drankie op die strand. Gebruik weer die wit kardoesies, vul met sand en steek 'n kersie daarin vir skemertyd. Die Kerspoppies (R15,50) is van Biggie Bes. Kyk net hoe geniet Charlie dit. |
![]() |
Beesfilet-oor-die-kole met sampioensous |
![]() |
Aartappel-en-peperwortel-slaai |
![]() |
Bind 'n lint en 'n paar skulpe om die Kersklappers |
![]() |
Forel-terrien met brood |
![]() |
Ryg skulpies aan 'n dun draadjie en lint om die tafel te versier |
![]() |
Geroosterde-botterskorsie-en-beetslaai |
Verwante artikels
-
"Ons Kersfees in Nieu-Seeland" - SARIE-leser vertel
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 1
-
Dave Pepler se 12 parfuums vir Kersfees - ...en ‘n patrys in ‘n peerboom?
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 1
Ek word skoon naar as ek winkel toe gaan. Is dit regtig nodig om teen mid-November al te hoor van Rudolph se rooi bokneus of soene onder takkies voëlent?
-
Dis binnekort Kersfees! Die kos, dekor en modes vir saamkuier
SARIE - Desember 2009
Ervaar die vreugde van saamdoen en saambeleef. Daar’s versierings om te maak, ’n Kersboom om te tooi en ’n kostafel om te dek vir ’n saamkuier-fees!
-
Kersfees in jou hart
SARIE - Desember 2010
-
Maak jou eie geskenkkaartjies en Kersboom vir Kersfees 2010
SARIE - Desember 2010
Het die Kersseisoen jou alweer oorval met min tyd oor en baie om te doen?!











































Kommentaar