NUUT! Al SARIE KOS- en SARIE-resepte nou op jou foon
Foto’s: Donna Lewis Galery
‘n Eerste in SA! Vir slegs R10 per maand is ál SARIE- en SARIE KOS-resepte sowel as ander gebruikers se top-resepte altyd byderhand – enige tyd, enige plek.
Waarvoor betaal jy?
1. Al die SARIE- én SARIE KOS-resepte gerieflik op jou selfoon.
2. Skep jou eie resepteboek uit die databasis direk op jou selfoon.
3. Deel enige resep met vriende en familie.
4. Stuur jou eie top-resepte in om deel te word van dié resepte-databasis.
5. Vind SARIE en SARIE KOS-resepte wat jou spesifieke dieet- en leefstylbehoeftes pas.
Teken só in op die diens
Tik m.sarie-resepte.com direk in jou soekenjin op jou foon
OF
SMS die woord SARIE na 31103* en ons stuur ’n webadres na jou selfoon waarop jy moet klik.
ONTHOU: Voor jy resepte kan sien of deel, moet jy registreer vir dié betaalde diens.
* ’n Tarief van R1 per SMS geld.
Verwante artikels
-
SARIE nóú digitaal beskikbaar - skryf nou in!
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 10
Lees jóú SARIE enige tyd, enige plek. Teken in op die digitale weergawe en laai dit 1, 2, 3 af op jou rekenaar of e-leser
-
Skrywer van topverkoper Kook en geniet is oorlede
SARIE September 2010
Human & Rousseau, 'n druknaam van NB-Uitgewers, is hartseer om aan te kondig dat S.J.A de Villiers, skrywer van die topverkoper, Kook en geniet, op 91 oorlede is.
-
Waar daar ‘n rokie trek, is dit Braai4Heritage-dag
SARIE September 2010
Braai4Heritage-dag op 24 September is ‘n feesviering van ons land, kultuur, diversiteit en tradisies. Braaidag is al amper sinoniem met een van Afrika se basiese beginsels: Ubuntu. Maar moenie vergeet dat dit ook Erfenisdag is nie!
















Kommentaar
Rozanne het gesê:
Altyd heerlike resepte!! Dankie
3de Mar. 2011, 17:06cornelia pike het gesê:
eerste aansluiting
5de Feb. 2011, 07:45Lizel het gesê:
Ek is mal oor resepte en versamel hulle Dankie
23ste Des. 2010, 21:51Carla Coetsee het gesê:
Uitstekende resepte
6de Nov. 2010, 19:25