Resepte vir 'n sokkerfees!
Dit klink of die buitelanders omtrent smul aan ons eg Suid-Afrikaanse "reënboog-cuisine", met bobotie glo heelbo aan die lys! By sarie.com het ons 'n paar resepte spesiaal vir jou en jou gaste uitgekies om dié wêreldbeker so kuier-kuier in te gaan.
Kyk wat sê hulle:
"As julle maar net die magic deur hierdie woorde kon voel... Die kos is WONDERLIK!!" - Alicia Keys, sangeres
"Ons eet nie soesji nie. Ons het ons eie sjefs saamgebring maar 80% van die kos wat ons eet is Suid-Afrikaans." - Japanse afrigter, Okada.
Sokker-kyk-etes
Van 11 Junie gaan áls om sokker draai. Wat van geregte van oor die wêreld? Dié weergawes sal die doelhok tref!
![]() |
Suid-Afrika - Bunny chow |
![]() |
Spanje - Seekos-paella |
![]() |
Italië - Osso bucco - kalf-skenkels |
![]() |
Portugal - Gebraaide sardientjies met slaai |
![]() |
Brittanje - Lise Beyers se koue varkvleispasteie |
![]() |
Duitsland - Duitse wors met sauerkraut en aartappelslaai |
![]() |
Brasilië - Feijoada - varkvleis met bone |
![]() |
Frankryk - Coq au vin - hoender in rooiwyn |
Eg Suid-Afrikaanse treffer-resepte
![]() |
Bobotie
|
![]() |
Nageregte
Mini pampoenkoekies as tapas-nagereg |
![]() |
Verwante artikels
-
Basiese witbrood-deeg
SARIE KOS Junie/Julie 2011
-
Bunny chow
SARIE KOS Herfs 2010 | Kommentaar: 1
-
VIDEO: Macy Gray se liedjie vir die Wêreldbeker. En kyk die uitrustings!
SARIE - Junie 2010
Ook die voormalige Grammy-wenner Macy Gray ry op die Wêreldbeker-wa en het haar nuutste liedjie, Beauty in the World, aan die toernooi hier in SA opgedra.






































Kommentaar