Roer! - Corine du Toit se salm met groenslaai en wasabi-roomsous
Maak iets spesiaals van dié visgereg deur dit met 'n wasabi-roomsous voor te sit. Wees net versigtig, die wasabi laat dit lekker brand!

Bestanddele
Wasabi-roomsous
- ½ koppie vetvrye ongegeurde jogurt
- 1 teelepel wasabi-pasta
- 1 dessertlepel laevet-mayonnaise
- 1 teelepel lemmetjiesap
Metode
1. Meng alles saam tot glad en sit voor saam met salm.
2. Salm – besprinkel met sout en peper, seël aan albei kante en sit voor.
3. Slaai – Verskeidenheid donkergroen blaarslaai en kruie, tamatie, avo en geroosterde dennepitte (pine nuts) en amandels
Verwante artikels
-
Agter die skerms saam met Corine
-
Corine du Toit oor haar jongste fliek
SARIE - Oktober 2010
Die lokprent van die splinternuwe spanningsprent, Night Drive, met Corine du Toit en Chris Beasley van Isidingo-faam, is pas uitgereik! Kyk die voorprent.
-
Corine skitter weer
Die ongeluk wat haar gesig beseer het, het haar diep geraak, vertel Corine du Toit, Egoli se Jane, nou te sien in kykNET se dramareeks Getroud met rugby. En vir die 1ste keer onthul 'n dokter haar dramatiese herstelproses
-
Die man aan Corine du Toit se sy
SARIE - November 2010
Dis vier jaar ná die gru-ongeluk waarin sy haar neus vergruis het en Corine du Toit se ster skyn helderder as ooit. Ook met die liefde gaan dit goed!
-
Lyk soos Corine
SARIE - Mei 2009
Corine straal weer voor die kamera - hier's haar stylgeheime
-
Nuwe SA-riller se voorskou hier
SARIE - Oktober 2010
Die lokprent van die splinternuwe spanningsprent, Night Drive, met Corine du Toit en Chris Beasley van Isidingo-faam, is pas uitgereik! Kyk dit hier...
-
Roer! - Corine du Toit se bessie-mousse
SARIE - September 2009
Dié nagereg kry 'n lekker strooplagie bo-op wat gemaak word van versiersuiker en aarbeie. Perfek om 'n maaltyd mee af te sluit
-
Roer! - Corine du Toit se koue komkommersop
SARIE - September 2009
Nie baie mense weet dit nie, maar 'n komkommer word geklassifiseer as 'n vrug. Gebruik dit om 'n verfrissende sop te maak. Dit maak 'n heerlike voorgereg

















Kommentaar