Roer! - Kobus Wiese se Italiaanse brood
Dié voorgereg van Kobus is heerlik op sy eie of saam met sop. Onthou om genoeg kaas oor te sprinkel!

1 lang italiaanse brood (ciabatta), in skywe gesny
tamatie-en-soetrissie-relish
kaas, gerasper
Metode
1. Smeer die brood met relish en sprinkel kaas bo-oor.
2. Bak teen 180 ºC tot die kaas gesmelt is.
Verwante artikels
-
Roer! - Kobus Wiese se kerrie-hoender
SARIE - Augustus 2009
As jy nie meer idees vir geregte met hoender het nie, waarom probeer jy nie Kobus se kerrie-resep nie?















Kommentaar