Roer!-resepte nou ook op sarie.com
Kry jou gunsteling celeb se resep hier. Ons lei jou ook na die Roer!-episode wat jy dalk gemis het of dalk weer wil kyk.
Die 24ste September kuier Roer! by die plat-op-die-aarde blondine, Elizma Theron. Sy maak vir ons regte egte Kalahari-kos soos nét sy kan. Van skaapkop tot skaapstertjies, net op Roer!
Klik vir húlle resepte:
Verwante artikels
-
Roer!-resepte nou op sarie.com
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 15
Jy ken vir Tammy-Anne Fortuin, en jy weet hoe jolig dit soms in bekendes se kombuise gaan as die Roer!-kameras daar 'n draai gaan maak.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd