Roer! - Sean Else se baracuda-soesji

SARIE - Augustus 2009

Hierdie voorgereg is vinnig en maklik om te berei – en beslis iets anders!

Sean Else

Bestanddele

1 vars baracuda-vis, dun gesny
vars suurlemoensap
sout-en-asyn-geursel
rooipeper
vars Granny Smith-appels, in dun skywe gesny
bessiekonfyt, om saam voor te sit


Sean Se Baracuda Sushi

Metode

1. Sprinkel suurlemoensap en sout-en-asyn-geursel oor die vis.
2. Sprinkel die rooipeper oor die appelskywe en sit voor op 'n bordjie met die konfyt.

Kyk die Roer! episode hier

Verwante artikels

Galery

Kommentaar

Web Development by FormFunction