Roer! Steve Hofmeyr se hoenderlewertjies met spek en Peppadews
Lewer is iets waaroor nie almal gaande is nie, maar jy moet ten minste eenmaal Steve se happies probeer! Die Peppadews gee dit ekstra-lekker skop

Bestanddele
- Peri peri-hoenderlewertjies
- Peppadews
- Spekrepies
- Tandestokkies
- Heuning

Metode
1. Plaas 'n stukkie lewer in 'n Peppadew, rol toe in spek en steek vas met 'n tandestokkie.
2. Doop in heuning.
3. Plaas op 'n gesmeerde oondplaat en bak in 'n verhitte oond op 180 ºC tot lewer gaar is.
4. Sit voor saam ribbetjies.
Verwante artikels
-
Gee hom 'n roos - Steve kry sy eie
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 2
Steve Hofmeyr het Saterdag 10 Oktober 2009 sy eie roos ontvang. Die roos is spesiaal deur Ronald de Leeuw gekweek en by Plant Paradise Garden Centre in Moreletta Park aan Steve oorhandig.
-
Roer! - Steve Hofmeyr se varkfilet
SARIE - Julie 2009
In plaas van die gewone beesfilet maak Steve 'n lekker varkfilet wat jy voorsit met kapokaartappels en 'n pepersous
-
Steve Hofmeyr blog oor Liefling die movie
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Steve Hofmeyr het onlangs op sy blog oor Liefling, die movie geskryf:
-
Steve Hofmeyr skryf 'n nuwe boek
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 5
Met Vier Briewe vir Jan Ellis debuteer Steve Hofmeyr as prosaskrywer. Sy nuwe boek is in April 2010 by KKNK bekendgestel.
















Kommentaar