Roer! - Steve se roomys met sjokolade sous

SARIE - Julie 2009

As jy gedink het dis net die gewone roomys met sjokoladesous, dink weer! Soos 'n mens van Steve kan verwag, maak hy dit 'n interessante nagereg.

Steve & die band

Genoeg vir 4

Bestanddele

  • 2 eetlepels kakaopoeier
  • 3 eetlepels botter
  • 1 eetlepel stroop
  • 2 eetlepels water
  • 3 eetlepels suiker

Roomys met sjokolade sous

Metode

1. Smelt botter, voeg kakaopoeier, suiker, stroop en water by.
2. Bring tot kookpunt en haal van plaat af.
3. Sit voor saam met roomys.

Kyk die Roer!-episode hier

Verwante artikels

Galery