61 tipies SA-geregte uit al die vorige SARIE KOS-uitgawes

Deur Barbara Joubert

Jou vinnige gids tot al die tipiese SA-geregte uit al die vorige SARIE KOS-uitgawes

SARIE KOS- SOMER 2007

SARIE KOS- SOMER 2008

Lamsosaties en roosterkoek

Annatjie Melck se skaapafval

Potgebraaide beesvleis en murgbene

Karringmelkbeskuit

Bruin-beskuit

Bran-beskuit

Muesli-beskuit

Witbrood

Jamblik-bruinbrood

Marmite-tert

SARIE KOS- HERFS 2008

SARIE KOS- HERFS 2008

Hoenderkerrie-pot

Lamsboud met bruin aartappels

Wildspastei

Gebraaide snoek

Gebakte patats

Patatbrood

SARIE KOS- WINTER 2008

SARIE KOS- WINTER 2008

Karoo-lamspastei, ertjie-kapokaartappels

Springboknek-pot

Gevulde vetkoek

Aartappeltert

Soetpatats

Tamatiebredie

Padda in die gat

Gestoofde droëperskes

Braaibroodjie


SARIE KOS- LENTE 2008

SARIE KOS- LENTE 2008

Klein lamsosaties

Bobotie-blokkies

Kerrie-groenbone

Sousboontjies

Roosterkoekies

Boerewors-frikkadelle met tamatiesous

Mini-pampoenkoekies

Hertzoggies

Gebraaide boerewors en kapokaartappels

Gerookte snoekpatee

SARIE KOS-SOMER 2008

SARIE KOS- SOMER 2008

Gemmerbier

SARIE KOS- HERFS 2009

SARIE KOS- HERFS 2009

Appelkooskonfyt

Perske-en-appelkoosblatjang

Heel ingelegde perskes

Paaslam met kappertjiesaad-kruievulsel

Pampoen-vetkoek

Pampoenbeskuit

Lamspastei

Tant Helie se melktert

SARIE KOS- WINTER 2009

SARIE KOS-WINTER 2009

Pekeltong met appelkoos-sous

Skilpadjies

Skaapstertjies

Varkboud met mosterdsous

Hoenderpastei met spek

Malvapoeding

Karoo-lamskerrie

Saki se wen-tamatiesmoor

Paptert

SARIE KOS- LENTE 2009

SARIE KOS- LENTE 2009

Wynjellie

Wen-sosaties

SARIE KOS- SOMER 2009

SARIE KOS- SOMER 2009

Gekookte skaapboud met kappersous

Nina se sjokolade-peperment-tert

SARIE KOS- HERFS 2010

SARIE KOS- HERFS 2010

Bunny chow

Frans se wen-bobotie

Rooibostee-drankie

* Jou Winter-uitgawe van SARIE KOS is nou te koop.

Verwante artikels

Galery

  • SARIE KOS- WINTER 2008
  • SARIE KOS- SOMER 2008
  • SARIE KOS- HERFS 2008
  • SARIE KOS- LENTE 2008
  • SARIE KOS- SOMER 2008
  • SARIE KOS- HERFS 2009
  • SARIE KOS-WINTER 2009
  • SARIE KOS- LENTE 2009
  • SARIE KOS- SOMER 2009
  • SARIE KOS- HERFS 2010

Kommentaar

  • Ek wil graag die Sarie Kos Winter 2008 koop. Vir een of ander rede is myne weg! Daar is baie resepte in wat ek graag weer sal wil maak. Hoe kan ek dit bekom. Baie dankie vir julle wonderlike resepte.

    25ste Sep. 2011, 21:13
  • Stuur asb vir my maklike kook resepte

    23ste Mei. 2011, 20:45
  • Hi Sarie! Ek sal graag die Lindt Sjokolade Kaaskoek resep waardeer - hoor dit is fantasties!

    24ste Nov. 2010, 13:11
  • Ek is op soek na die "chocolate brownie" resep met die sagte binnekant van die Sarie Kos 1 uitgawe. Ek het ongelukkig die uitgawe misgeloop.

    20ste Nov. 2010, 17:15
  • Ek wil graag inteken! Maar sit in Abu Dhabi! Is daar enige manier wat die tydskrif na my toe gestuur kan word en wat sal dit kos?

    21ste Okt. 2010, 07:58
  • Ek het hierdie jaar eers Sarie kos ontdek. Die resepte lyk almal so lekker, dit sal my uit my kosmaak groef kry. Ek kon nie sien watter trifle resep Myrna Klerck sin, is waarna julle in die Herfs 2010 uitgawe op bladsy 6 verwys. Ek wil Kersfees trifle maak en wil weet na watter 1 van al die lekker resepte julle verwys.

    5de Sep. 2010, 11:00
  • ek het al die hele reeks en dit is great ek maak gereeld disse uit die reeks my gesin is mal daaroor. Baie dankie sarie hoop daar gaan nog baie uitgawes wees. die een vir die manne is ook fantasties!!!

    31ste Aug. 2010, 15:36
  • Ek is ook opsoek na die sago poeding resep. Baie dankie

    26ste Aug. 2010, 11:43
  • Is op soek na die Patattert resep wat in Sep/Okt/Nov 2009 uitgawe was - met foto daarby - het dit Kersdag gemaak en almal was gaande, maar het die tydskrif aan iemand geleen en nie teuggekry nie....Baie dankie, Noleen.

    24ste Aug. 2010, 15:33
  • @Hannelie, die link is nou reg. Dankie dat jy dit uitgewys het.

    23ste Aug. 2010, 09:15
  • die honderpastei met spek "sarie kos - winter 2009" verander na "skaapstertjies" resep...... kan julle asb die regte resep laai?

    23ste Aug. 2010, 07:12
  • kan jul asb vir my ook die sagopudding resep stuur? soek dringend n lekker resep! dankie!

    16de Aug. 2010, 15:59
  • Baie dankie Sarie kos, julle is nou weer my inspirasie vir boerekos. Sal graag ook die hoendrpastie met spek wil ontvang, klink heerlik

    14de Aug. 2010, 11:18
  • Die sagopoeding lyk hemels. Kan julle asb die resep vir my stuur. Dankie

    28ste Jul. 2010, 11:27
  • Chilli Chocolate Cakes Serves 6 INGREDIENTS For the cakes 25g/1oz cocoa 100g/3½oz self-raising flour 100g/3½oz butter 100g/3½oz caster sugar 2 free-range eggs For the chilli chocolate sauce 55g/2oz dark chocolate ½ tsp chilli flakes To serve icing sugar double cream Method 1. Preheat the oven to 200C/400F/Gas 6. 2. Mix together the cake ingredients in a food processor and spoon even portions into a six-hole, non-stick muffin tin. 3. Place in the oven and bake for 10 minutes. 4. For the chocolate sauce, melt the chocolate and chilli flakes in a heat-proof bowl set over boiling water. 5. To serve, turn out the cakes onto plates and dust with icing sugar. Pour the chocolate sauce over each muffin and drizzle with cream.

    27ste Jul. 2010, 11:01
  • ek soek asb,n chillie-shokolade koek resep,het julle een,stuur vir my asb Estelle (baie baie dankie)

    23ste Jul. 2010, 16:04
  • Ek wil baie graag die hoenderpastei met spek resep he maar dit link na skaapstertjies.

    20ste Jul. 2010, 11:23
  • STUUR ASB. VIR MY DIE SAGOPOEDING SE RESEP. Ek wil dit graag maak en kry nie resep hier nie. Dankie

    20ste Jul. 2010, 03:51
  • Stuur asb. vir my die sagopoeding se resep, dit verskyn nerens. Dankie

    14de Jul. 2010, 20:02

Web Development by FormFunction