SMS-diens bring SARIE-resepte na jou selfoon!
Foto’s: Donna Lewis Galery
Jou SARIE tuis vergeet en nou wil jy bestanddele koop of 'n resep volg? Gebruik ons gerieflike nuwe SMS-diens en die resep kom na jou selfoon toe! Hier's die spesiale resep-kodes:
Jou SARIE tuis vergeet en nou wil jy bestanddele koop of 'n resep volg? Gebruik ons gerieflike nuwe SMS-diens en die resep kom na jou selfoon toe! Hier's die spesiale resep-kodes uit ons Kers-uitgawe.
HOE WERK DIT?
1. SMS die kodewoord van die resep(te) na 35042 (sien by elke resep hieronder).
2. Die resep(te) sal in jou selfoon-inboks beland as ’n MMS-boodskap en sluit die foto, bestanddele-lys én metode in.
WAT JY MOET ONTHOU
* Jou selfoon moet MMS-boodskappe kan ontvang.
* Elke SMS kos R3.
*AUGUSTUS-uitgawe se resepte is tot 31 Augustus 2010 per selfoon beskikbaar.
![]() |
|
Patat-en-sjokoladekoek |
![]() |
| Witwortel-en-witsjokoladekoek SMS WITWORTEL na 35042 |
![]() |
|
Piesang-en-gemengde-neutkeok met karamelsous |
![]() |
|
Beetkoek |
![]() |
|
Pynappel-wortelkoek |
|
|
| Franse bruin-uie-sop SMS UIE NA 35042 |
|
|
| Duitse aartappel-en-bratwurst-sop SMS AARTAPPEL na 35042 |
|
|
| SA lam-en-lensiesop SMS LENSIE na 35042 |
|
|
| Britse Ham-en-ertjiessop SMS HAM na 35042 |
|
|
| Italiaanse minestrone-sop SMS MINESTRONE na 35042 |
Verwante artikels
-
2009 Pica-toekennings: SARIE wen groot tydskrifpryse!
SARIE - November 2009
-
Gesonde Kersfees!
SARIE - Desember 2006
Nee, dis nié nou die tyd om te dieet nie. Geniet ’n lekker feestyd. SARIE vertel jou hoe jy gesond, energiek en stralend kan voel – en lyk
-
Gunstelinge uit Ouma se resepteboek
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 6
Ons het gevra wat jou gunsteling-dis uit Ouma se resepteboek is. Dis wat júlle gesê het + ons gee soortgelyke resepte uit SARIE en SARIE KOS.
-
Nataniël se Kaalkop-Kersfees
SARIE - Desember 2006
Kersfees. Dan bederf Nataniël sy vriende, familie en al die kinders in sy lewe met sakke vol liefde en geskenke. Alles word haarfyn beplan om die feestyd om te tower en elke jaar word ’n nuwe sprokie voorgestel. Sy fees bestaan uit sewe K’s
-
Reuben Riffel oor Kerskos
SARIE - Desember 2009
-
Roer!-resepte nou op sarie.com
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 13
Jy ken vir Tammy-Anne Fortuin, en jy weet hoe jolig dit soms in bekendes se kombuise gaan as die Roer!-kameras daar 'n draai gaan maak.




































Kommentaar
Melissa Grobler het gesê:
Man dis nou oulik
25ste Jun. 2010, 11:17Maryke van SARIE het gesê:
Hi Jenifer. Daar was inderdaad probleme op die 'server' wat die resepte uitstuur. Dis gelukkig reggestel en jy kan nou weer na hartelus sms.
20ste Mei. 2010, 10:27Marika Pieters het gesê:
Sarie-span,dankie vir die pragtige foto's saam met die resepte! Geurig en keurig dis SARIE!
23ste Apr. 2010, 17:51Elize Dercksen het gesê:
Baie dankie vir Bloubessie Resep. Ek het dit blitsvinnig op my selfoon ontvang. Groete Elize van Stellenbosch
25ste Jan. 2010, 20:14Maryke van SARIE het gesê:
Hi Dup. Ongelukkig gaan hierdie diens nie op jou iPhone werk nie. Die diens is deur-en-deur getoets en werk doeltreffend op alle fone wat MMS'e kan ontvang. Groete
11de Nov. 2009, 16:32Dup het gesê:
Ek wag nou al vir 'n halfuur vir my MMS. Dis geldmors die.
10de Nov. 2009, 14:58