Tjailatyd se resepteboek is hier!

SARIE Augustus 2010

Tjailatyd se resepteboek is hier! Foto’s: Karin Faurie en Hilfred Siebrits Galery

Tjailaresepte is jou eie resepte saam met Amore Bekker op haar gewilde radioprogram. Nou kan jy al die lekker radioresepte in boekvorm in jou kombuis hê en heerlik saamkook. Help ons om die resepte te onthul...

"Kos is nie my eerste liefde nie, mense is; maar kos is 'n manier om mense te beleef. Ek wou nader aan my luisteraars kom, en jy leer mense ken volgens die manier waarop hulle 'n resep vertel - veral as hulle honger is! Ons lekkerste tye bymekaar is tog om 'n tafel met geurige kos, goddelike wyn en goeie geselskap. Nou sit ons smiddae om die radio en kwyl oor die lekker kos.

"Dankie aan al die luisteraars wat ons in Tjailatyd vermaak met hulle resepte! Sekere resepte is spoggerig, ander uit 'n boek, en die res uit die hart!

"Mag jy lekker saam smul! - Amore Bekker

Amore het die boek aan Robbie Nutt opgedra -  haar lewensmaat wat Desember verlede jaar in 'n vliegongeluk gesterf het.

Tjailaresepte word uitgegee deur Naledi-uitgewers en is vanaf 20 Augustus te kry.

Wat's in die boek, en is daar poeding?

Tjailaresepte begin sommer met die poeding! Kaptein se piesangpakkies oor die kole, Ester se luihuisvrou-sjokoladekoek of Hilda se mango-brûlée... Noem dit, dis daar.

Dan's daar resepte vir elke dag van die week. Begin met Puttanesca á la Amore op Maandag en sluit jou week af met 'n heerlike Kwaai braai-paai!

Só gaan ons 5 resepte in die volgende week onthul!

Daar's lekker-luisterliedjies wat saam met elke resep gaan, en dié kan jy nou luister terwyl jy kook of eet. En só gaan ons speel....

1. Ons gee 'n lys van liedjies uit 'n spesifieke hoofstuk.

2. Júlle kies jul gunsteling uit die lys.

3. Die resep wat ooreenstem met die gunsteling-liedjie sal dan onthul word.

 

Van watter liedjie hou jy die meeste uit dié lys? Gee jou keuse in die kommentaarboks hieronder.

Does Your Mother Know - ABBA

Bring jou hart - Juanita du Plessis en Theuns Jordaan

Push me to the Floor - The Parlotones

Jessica - Ray Dylan

Can't Get Enough of your Love, Babe - Barry White

 
DAG 1: Julle het 'Sweet Caroline' van Neil Diamond gekies. Hier's die resep wat daarby pas: Vinnige tuisgemaakte roomys

DAG 2: Julle het 'Something Stupid' van Robbie Williams en Nicole Kidman gekies. En hier's Marianne se wenner vir 'n koue wintersdag

DAG 3: Die wen-liedjie was Simon & Garfunkel se 'Sound of Silence'. En die resep wat daarby pas is: Veronica se pilcharetti.

DAG 4: Julle kies Neil Diamond se 'I'm a Believer' en die resep wat daarby pas: Nataniël se somerpasta

Verwante artikels

Kommentaar

  • Push me to the Floor - The Parlotones 51 jarige en kan maar net droom, kom my man doen jou ding!

    18de Apr. 2012, 09:55
  • Gaan die boek koop!!!!! Wag elke dag as RESEPTE aangebied word dan begin ek eers met aand ete dit maak veel makliker moet nie ophou mooi si RSG en vir Amor Bekker....

    17de Mar. 2012, 11:10
  • Hi Amore Die vegetariese resep waarvoor jy 17 jaar lank gesoek het en toe gekry het en die week van vertel het en ek bestuur het en so so lekker klink, waar word dit weggesteek? Kan dit gladnie kry nie. As ons fire-wall dit blok sal jy dit per e-pos aan my kan stuur groot asb. Baie dankie, Francois Voges.

    17de Nov. 2011, 11:28
  • Hou op nonsens praat en gaan bad die kinders

    30ste Okt. 2011, 20:16
  • Lees ek dit mis??? Van waar kan ons die unieke resepte boek bestel? Laat weet asb!! Baie dankie

    25ste Okt. 2011, 13:48
  • Lees ek dit mis..... Waar kan ons die resepteboek bestel? Ek dink dit gaan 'n "puik" Kersgeskenk wees om te gee!! Laat weet tog asseblief!!

    5de Okt. 2011, 16:20
  • JY SAL WEET WAAR OM DIE HARSNARE TE ROER.EN N HUPPEL OOK IN DIE KOOK SIT.MAAR SOOS BV JESSICA KAN MENS NOG KALLORIE OOK AFGOOI VOOR JY EET.NETNOU IS DAAR NOG DEKADENTE NAGEREG OOK BY.SE MAAR NET

    23ste Aug. 2011, 12:51
  • Bring jou hart

    10de Jun. 2011, 14:14
  • WAAR KAN EK DIE TJAILATYD RESEPTE BOEK KOOP VIR MY MA?

    22ste Mar. 2011, 10:03
  • Jessica Ray DAYLON

    15de Feb. 2011, 16:25
  • Waar kan ek die Tailatyd Resepteboek bestel of koop?! My ma verjaar hierdie Desember die 17de, en ek wil graag dit vir haar gee as verjaarsdag geskenk...

    7de Des. 2010, 08:58
  • Does Your Mother Know - ABBA

    9de Sep. 2010, 12:44
  • Push me to the floor

    1ste Sep. 2010, 15:50
  • Fire is Low - Freshlyground

    18de Aug. 2010, 11:33
  • I'm a Believer - Neil Diamond

    17de Aug. 2010, 15:53
  • Bad moon rising

    17de Aug. 2010, 15:29
  • Badmoon Rising

    17de Aug. 2010, 15:03
  • Sound of Silence

    17de Aug. 2010, 09:40
  • Sound of Silence - Simon en Garfunkel.....

    17de Aug. 2010, 08:20
  • Nine million bicycles

    16de Aug. 2010, 16:59
  • Sound of silence

    16de Aug. 2010, 15:52
  • Nine Million Bicyles - Katie Melua

    16de Aug. 2010, 14:54
  • She's a Mystery to me - Roy Orbison

    16de Aug. 2010, 13:39
  • Fast Car - Tracy Chapman

    16de Aug. 2010, 13:39
  • Fast Car - Tracy Chapman

    16de Aug. 2010, 13:31
  • Fly me to the moon

    14de Aug. 2010, 16:26
  • Fly me to the moon

    13de Aug. 2010, 14:57
  • Fly me to the Moon - Frank Sinatra

    13de Aug. 2010, 14:35
  • Something stupid

    13de Aug. 2010, 13:31
  • Sweet Caroline - Neil Diamond

    13de Aug. 2010, 08:04
  • Sweet Caroline - Neil Diamond

    12de Aug. 2010, 13:48
  • You Sexy Thing - Hot Chocolate

    12de Aug. 2010, 13:33
  • You sexy thing

    12de Aug. 2010, 13:31
  • Waar kan ons die resepte boek aankoop?

    12de Aug. 2010, 13:26
  • You Sexy Thing - Hot Chocolate

    12de Aug. 2010, 13:17
  • Sweet Caroline..!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Neil Diamand met die diamant stem!!!

    12de Aug. 2010, 12:59
  • Baby Tjoklits

    12de Aug. 2010, 12:09
  • The Archies - Sugar, Sugar

    12de Aug. 2010, 11:52
  • luister so lekker na sd resepte elke dag... gaan dit graag koop en uittoets. Sweet Caroline, want dit laat my altyd aan my man dink... gelukkig is hy nog teenaan, hoef ek hom nie te mis nie....

    12de Aug. 2010, 11:41
  • Sweet Caroline

    12de Aug. 2010, 11:25
  • Sweet Caroline

    12de Aug. 2010, 11:19
  • You Sexy Thing - Hot Chocolate

    12de Aug. 2010, 11:10
  • Gaan hom defnitief koop. Luister elke dag na die lekker resepte op RSG en beproef meeste van hulle. "Sweet Caroline"

    12de Aug. 2010, 10:45
  • Sweets for my Sweet

    12de Aug. 2010, 10:34