Vakansiekos - nóg spyskaarte
Foto’s: Micky Hoyle Galery
Jy kan gerus hierdie vakansie ontspan oor groot familie-etes, piekniekkos vir die strand of 'n braai saam met vriende. SARIE het vir jou 'n vakansiekos-spyskaart uitgewerk.
Pak dit in strand toe
| Individuele hoender-terriens | Appeltert |
|
![]() |
| Aarbei-roomys | |
![]() |
|
|
Probeer ook Barbara |
|
Inpak-kos vir die langpad
| Pistasieneut-en-witsjokolade-muffins | Pitaburgers |
|
![]() |
| Frikkadelle gevul met hardgekookte eiers | Tuisgemaakte limonade |
![]() |
![]() |
Afkoel-etes

Verwante artikels
-
Hiér hou Rian van Heerden vakansie
SARIE - April 2010
Hy's die aanbieder van Mumbo Jumbo op OFM, en het 'n gewilde geselsprogram op kykNET. Hy gesels oor sy gunsteling-vakansieplekke
-
Oorleef die feestyd: wat om te drink en te eet
SARIE - Desember 2009
Dis tyd vir son en saffier, ontspan, eet en geniet! Hoe keer jy die olikheid ná die vrolikheid? Hier's 'n paar wenke vir reg eet en drink oor die jolige Kerstyd
-
Oorleef die feestyd: wees veilig in die son
SARIE - Desember 2009
Dis tyd vir son en saffier, ontspan, eet en geniet! Hoe keer jy die olikheid ná die vrolikheid?
-
Op ’n koppie midde-in die dorp het 'n alleen-kers elke jaar tydens die feestyd helder geflikker.
SARIE - Januarie 2007
Saans het ons om en om gery om dié kers en die paar stringe Kersligte in die hoofstraat grootoog te bewonder.
-
Só hou Nianell, haar man en die drieling vakansie
SARIE - Junie 2010
Sy verklap hul gunsteling-plekke plaaslik en buite Suid-Afrika.
-
Vakansiekos - 7 spyskaarte
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1
Jy kan gerus hierdie vakansie ontspan oor groot familie-etes, piekniekkos vir die strand of 'n braai saam met vriende. SARIE het vir jou 'n vakansiekos-spyskaart uitgewerk.



























Kommentaar