Om te drink
-
Skemerkelkie-resepte vir 'n plesierbootvaart
SARIE - Maart 2011
Dit was vier dae van son, see en pret al die pad na die Portugese Eiland saam met Jacaranda 94.2 en SPAR, vertel SARIE se Charis Labuschagne wat die vaart meegemaak het.
-
5 van die beste (gesonde) feesdrankies
SARIE - Januarie 2011
Hier's 5 van die lekkerste (gesonde) feesdrankies.
-
Vrouewynmaker wen 'n eerste vir SA
SARIE Januarie 2010
-
Bekende digter se gunsteling, redakteurs se topkeuse en brandewynfees
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 1
-
Wat 'n wynskou!
SARIE - Junie 2009
Al waag nie één wynskrywer dit om die volgende stelling hardop te maak nie, word die Old Mutual Trophy-wynskou geag as die een wat die hoogste gehalte weerspieël. Dit word immers gereël deur befaamde wynkenner, Michael Fridjhon. Riette Rust was daar
-
Bestel só jou wyn in 'n restaurant - en spaar!
Nou ja, ons is amptelik in 'n resessie. Gelukkig is daar kelders vol goeie, goedkoop wyn om van te kies.
-
Daar is hoop vir ons land
SARIE - Junie 2009
'n Paar Tafels van Vrede en Eenheid is gelyktydig in verskeie provinsies aangelê. Riette Rust was saam met 700 ander by die Kaapse tafel digby die kabelkar-stasie op Tafelberg
-
Mengeldrankies: Dis maklik!
SARIE se wynredakteur was een van die gelukkiges wat genooi is om self mengeldrankies met brandewyne van Alchemy of Gold te skep. Deur Riette Rust






















Kry jou SARIE oral, enige tyd