Jogurt-roomys
Nagereg

Jogurt-roomys

Jy kan enige vars vrugte gebruik vir die jogurt-roomys. Ons het 6 soorte gemaak: koejawel, kersie, pynappel, kiwi-vrug, aarbeie en grenadella. genoeg vir 750 ml • 500 ml water • 200 g (250 ml) suiker • 400 g vrugte van jou keuse • …

Lees verder