Resepte

Broshoender-hamburgers

Maak soos die Amerikaners en braai hoender bros met ’n karringmelk-krummelkors. Dis heerlik op hamburgers. genoeg vir 4 • 12 ontbeende hoenderdye • 45 ml gerookte paprika • 250 ml karringmelk • 2 knoffelhuisies, fyngekap • sout en varsgemaalde swartpeper …

Lees verder