Gebak

Olyfstokkies

(eintlik bekend as Princi’s)

Dis ’n spesialiteit vandie sjiek Princi-bakkery in Milaan, Italië, en dis genoem na die stigter, Rocco Princi, wat in1986 bobaas-brood daar begin bak het. Met Markus Färbinger se eerste besoek het die olyfstokkies vir hom bradoodgewoon gelyk, tot hy dit geproe het en byna nie konophoueet nie. Deesdae maak hulle dit net so lekker by ÎledePaïn. Jy kandie brooddeeg vir baie ander soorte brood ook gebruik. Dit verg tyden energie om te berei, maar die lang rysproses is nodig om die brood net reg te laat smaak. En die eindproduk is al die moeite dubbel en dwarswerd!

Lees verder
Proe-blog

Ons speel MasterChef

Drie MasterChef SA-hoopvolles; ons kosredaksie; drie identiese mandjies met geheime bestanddele (en ’n wilde perd daarby); en ’n skamele uur om met ’n meesterstuk vorendag te komwaarmee hulle die beoordelaars se hart en tong kan steel . . . Dis tyd vir SARIE KOS se Wil Kook, Kan Kook-uitdaging!

 

Lees verder