Resepte

  • Slaai met gebraaide spanspek en ham

    Slaai met gebraaide spanspek en ham

    SARIE Maart 2012

    Verras jou gaste met spanspek wat in ’n riffelpan gebraai is.

  • Witsjokolade-en-lemoenbloeiselkoek

    Witsjokolade-en-lemoenbloeiselkoek

    SARIE Februarie 2012

    Jy kan lemoen-bloeiselwater by die supermark koop.

  • Pavlova met ’n twist

    Pavlova met ’n twist

    SARIE Februarie 2012

    Kombineer pavlova met gekoopte koek uit die bakkery, en jy kyk met nuwe oë na dié klassieke nagereg.

  • Donkersjokoladekoek

    Donkersjokoladekoek

    SARIE Februarie 2012

    Liesl Herwig van Kaapstad vertel dat sy dié resep by ’n vriendin in londen gekry het.

  • Sjokolade-peerkoek

    Sjokolade-peerkoek

    SARIE Februarie 2012

    Perfek vir dié wat nie van meel hou nie.

  • Sjokolade-fudgekoek

    Sjokolade-fudgekoek

    SARIE Februarie 2012

    Eugene Joubert van Pretoria het dié resep vir SARIE KOS ingestuur. Dis so klam dat jy dit sonder versiersel kan eet. Of gebruik gewone botterversiersel.

  • Karamel-mousse-koek

    Karamel-mousse-koek

    SARIE Februarie 2012

    Dis ’n kombinasie van ’n flan en ’n uitgeholde sjokoladekoek van die Australiese kosghoeroe Donna Hay.

  • Stap vir stap: Koek presies in lae sny

    Stap vir stap: Koek presies in lae sny

    SARIE Februarie 2012

    As Jy 100% seker wil maak jy sny jou koek se lae presies die regte grootte, maak só...

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 263

Web Development by FormFunction