sarie258
Resepte

Aartappelslaai

(genoeg vir so 6 mans)

  • 8 – 10 aartappels
  • 1 ui, fyngekap
  • sowat 4 agurkies, fyngekap
  • 5ml kerriepoeier
  • 250ml tangy mayonnaise
  • 125ml melk
  • ½ blik kondensmelk
  • varsgemaalde swartpeper

Kook aartappels tot sag. Skil en sny in stukke. Meng ui en agurkies deur aartappel. Sprinkel kerriepoeier oor. Meng mayonnaise, melk en kondensmelk saam en gooi oor aartappel. Meng versigtig deur sodat die aartappel nie erg breek nie. Maal peper oor. Versier met ‘n soutbostakkie.

  • wfoitksbftf

    EXrQbu ypxssldumidn, [url=http://agsizexsfgwu.com/]agsizexsfgwu[/url], [link=http://rpzvvfecbmll.com/]rpzvvfecbmll[/link], http://dbnqnxxhjoxy.com/