Plaasjapie-deelnemer sterf oor naweek in motorongeluk
In ’n tragiese wending het een van ‘Plaasjapie’ se eerste seisoen deelnemers die afgelope naweek in ’n motorongeluk gesterf.