Resepte

Basiese pasta resep

genoeg vir 4 porsies

  • 250 g meel
  • 250 g semolina
  • 5 eiers
  1. Meng die meel en semolina saam.
  2. Breek 5 eiers in die mengsel
  3. Die lekker kom nou om jou hande daarin te steek en die hele spul bymekaar te kry.
  4. Knie die deeg tot dit elasties is
  5. Nou begin jy rol en rol tot dit dun is.

Wenk

Jy kan hierdie pasta met ‘n koekroller of pastamasjien maak.