Resepte

Basiese pastadeeg

(4 – 6 PORSIES)

  • 375 g (670 ml) broodmeel
  • 4 eiers
  • 10 ml sout

Meng meel, eiers en sout saam. Knie vir 8 – 12 minute of tot elasties op ’n meelbestrooide oppervlak. Draai toe in kleefplastiek en laat 30 minute rus voor jy dit met ’n pastamasjien uitrol tot nommer 2. As jy ’n koekroller gebruik, rol jy dit tot sowat 1 mm dik.

  • lydia

    GARNAAL EN CHORIZO LINGUINI IS HEERLIK