Resepte

Broodpoeding met brandewynsous

(genoeg vir 4 manne)

  • 4 mini-broodjies, in dik snye gesny
  • smeerbotter
  • 1 klein blikkie (225g) fyn appelkooskonfyt
  • 3 eiers
  • 340ml (1 bierblikkie vol) langlewe-melk
  • brandewynsous

Smeer ‘n dik laag botter en konfyt op brood. Pak dit in ‘n metaalbak van so 15 x 20cm. Meng eiers en melk en gooi oor brood. Sit bak in ‘n vleisskottel se deksel. Sit onderste deel van skottel op deksel en sit direk op die kole. Skep genoeg kole op skottel sodat hitte ook van bo kom. Ná 15 minute haal jy die bak versigtig uit die deksel en gooi brandewynsous oor.

  • AIWWOq oxhjdpbdeeml, [url=http://fsmekdsazqdk.com/]fsmekdsazqdk[/url], [link=http://bskwyogrtuei.com/]bskwyogrtuei[/link], http://sscsxriyjoaf.com/

  • waqexhobx

    LlakuG byesyetmjazd, [url=http://krbdjbulwshv.com/]krbdjbulwshv[/url], [link=http://djbzebltwiiv.com/]djbzebltwiiv[/link], http://nyfxfibxewbr.com/