Weet jy genoeg van Kunsmatige Intelligensie? Dié twee boeke werp meer lig daarop
Elon Musk het gewaarsku teen Kunsmatige Intelligensie. Volgens hom kan die mensdom vir die eerste keer deur slim masjiene getroef word. Hierteenoor glo Bill Gates die mensdom moet Kunsmatige Intelligensie tot sy voordeel gebruik.