‘Jou lyf is ’n kosmiese wonderland’ skryf Bill Bryson in nuutste blitsverkoper
Eers het Bill Bryson se ‘A Short History of Nearly Everything’ ons betower. Sy nuutste blitsverkoper, ‘The Body Illustrated: A Guide for Occupants’, gaan ook jou mond laat oophang.