nino
Resepte

Nino de Villiers – 3de plek aartappelslaai wenner

  • 600 g baba-aartappels
  • 3 eiers
  • 200 g vars aspersies
  • halwe groot rooi-ui
  • 1 rooi soetrissie
  • 60 ml sonneblomsaad (klaar afgedop)
  • 500 ml mayonnaise
  • sout en swartpeper na smaak
  • gemengde droëkruie (Robertsons)
  • vars pietersielie (vir garnering)

Kook baba-aartappels met skil tot gaar. Kook die eiers vir 8 minute. Plaas aspersies in kookwater vir 3 minute. Laat die aartappels, eiers en aspersies afkoel. Sny die ui en rooi soetrissie op. Sny aartappels met skil in die helfte. Sny eiers in skyfies en aspersies in stukke van sowat 20 cm. Sit aartappels, eiers, aspersies, ui, soetrissie en sonneblomsaad in ‘n bak. (‘n Wit bak lyk baie mooi.) Gooi mayonnaise oor en geur met sout, swartpeper en gemengde droëkruie. Meng alles saam en sit in die yskas. Garneer met pietersielie en sit koud voor.

  • Stephanus

    Die is die heel lekkerste en beste aartappelslaai wat ek al ooit geeet het!

  • khcsfsfzcb

    jwQBnM mgveiaacyucg, [url=http://yfmsebrpainy.com/]yfmsebrpainy[/url], [link=http://fkqmnutnyigm.com/]fkqmnutnyigm[/link], http://owujrqsjdnzf.com/