sr1307_koshoof
Resepte

Gerookte mossels

Op Upington waar ek grootgeword het, was vars seekos maar min op die tafel. My eerste kennismaking met mossels was die gerookte soort in blikkies en ons het dit saam met  soutbeskuitjies geëet. Hier is my weergawe waar jy vars mossels self rook en dan met ’n romerige sous voorsit.

Lees verder