FOTO Mickey Hoyle

FOTO Mickey Hoyle

Resepte

Pangebraaide-braaibroodjies

2 Toebroodjies: Smeer botter op 4 snye witbrood. Pak ‘n groot skyf cheddarkaas op elke sny brood. Sny 1 tamatie in skywe en geur met sout en peper. Sny ‘n ½ ui in dun skywe en plaas ‘n paar skywe bo-op tamaties. Maak toe met ander snye brood. Verhit ‘n riffelpan. Braai weerskante in pan tot kaas gesmelt het.