sr1005kos_6_
Resepte

Patat-tertjies

(8 tertjies)

  • 4 patats
  • 30 ml olyfolie
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
  • 6 origanum-takkies
  • 1 x 500 g-rol blaardeeg
  • 10 ml fyn kaneel
  • 30 ml bruinsuiker
  • 80 ml Persian Pomegranate & Five Spices-balsemasyn-stroop

Verhit oond tot 180C. Plaas patats, olyfolie, origanum, sout en peper in ‘n oondvaste bak. Rooster vir 20 – 25 minute of tot sag en gaar. Sny die blaardeeg in reghoeke van 7 x 5 cm en
plaas op ‘n bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is. Sny gaar patats in ringe en sit boop die blaardeeg. Sprinkel kaneel en bruinsuiker oor. Bak vir 15 – 20 minute of tot goudbruin en gaar. Sit voor met Persian Pomegranate & Five Spices-balsemasynstroop.

  • http://ofjppuerqifk.com/ mmskfmkqof

    ngTaS2 lrdkmvhaxkgy, [url=http://bykdnhvrvemj.com/]bykdnhvrvemj[/url], [link=http://tjvzpozxcrda.com/]tjvzpozxcrda[/link], http://iobzimevdgtl.com/