Is jou verhouding net ’n gewoonte of regtig ware liefde? Só weet jy
Dis vroeër ’n ‘rebound’ genoem, ’n nuwe verhouding kort nadat die vorige geëindig het, en is min kans gegun. Nou sê kenners dit kan werk.