sk1108.rugby_1_-533x800 (1)
Resepte

Rugbykos – resep-idees vir naweke

Wanneer daar rugby op die TV is, moet daar darem iets op die tafel of op die kole wees. SARIE.com het kos-idees vir jóú naweek…

Vir die braai!

Steak op die kole
Sirloin aan die been met Parys-botter (ons speel immers teen die Franse…)

sr1303_hoofkos_2_-570x746

Wat is ‘n Saterdag sonder ‘n tjoppie…?
Gebraaide lamstjops met driebone-slaai

sk11046h_5_-570x741

Die geheim is in die sous
RESEPTE: 3 van die beste marinades

sk1112marinade-533x800

Op ‘n stokkie
Steak-en-chorizo-kebabs

sarie_k14-533x800

Die wen-hamburger

Die wen-hamburger uit SARIE KOS

k6e0133-570x741

Die ‘snack’-tafel

Die lekkerste uie-marmelade
sarie0281
Tapas uit die deli

sr1012urban_4_-529x800 (1)

Nóg resepte

Boereworsrolle met ‘n vinnige smoor
sk1108.rugby_1_-533x800
Steak-en-sampioen-pasteie

sk0412maklik4-533x800 (1)

Gesonde peuselhappies

Gesonde peuselhappies vir die hele gesin

sg1105peusel03_200w