sr1004kossjokolade_5_310w_300w
Resepte

Sjokolade-mengeldrankie

(Spesiaal vir Banters!)

  • 1 k kokosneutmelk of amandelmelk
  • 1/2 k Griekse-styl volroomjogurt
  • 3 e kakao
  • 1 t xylitol
  • 1/2 k sneeu-ys
  • 30 ml sjokoladelikeur (opsioneel)
  • fyngemaalde neute van jou keuse
    (opsioneel)

Meng alles buiten die neute met ’n staafmenger, gooi in ’n glas en sprinkel neute oor. Kakao is ’n goeie bron van minerale soos magnesium, kalium, koper en yster.

BRON: Suzelle Viljoen, geregistreerde dieetkundige by Inge Retief & Associates in Johannesburg.

Kontak Suzelle | 011 875 1914 | www.ingeretief.co.za

Lees nou: