spyskaart2
Resepte

Spyskaart-inkopielys – 23 September

Heuningkoek-poeding

6 Porsies

• 200 g (250 ml) suiker
• 120 g (215 ml) koekmeel
• knippie sout
• 5 ml koeksoda
• 125 g (135 ml) botter
• 125 ml lou melk
• 250 ml gouestroop
• 4 eiers, geklits

ramekin

Koop die ramekin in die SARIE-winkel

Kaas-en-mielie-viskoekies

genoeg vir 4

Gaarmaaktyd: 15 minute

  • 400 g geblikte sardyne in tamatiesous
  • hand vol pietersielie, gekap
  • 1 ui, fyngekap
  • 125 g geblikte mielies
  • 125 g cheddarkaas, gerasper
  • 3 snye lae-GI-bruinbrood, fyngebreek
  • sout en fyngemaalde
  • swartpeper
  • koekmeel om viskoekies in te rol
  • 1 eier
  • 100 g droë broodkrummels
  • 60 ml olyfolie
  • 30 ml rooiwyn-asyn
  • 15 ml suiker
  • 2 knoffelhuisies, fyngekap
  • 1 komkommer, in repe gesny
  • 4 baba-komkommers, in ringe gesny
  • 1 ui, in ringe gesny
  • eetbare blomme
glasie

Koop die kleurvolle espresso-bekers in die SARIE-winkel

Oondgebakte hoender

(4 – 6 porsies)

  • 60 ml sagte botter
  • hand vol vars gemengde kruie van jou keuse, fyngekap
  • sap en skil van 2 suurlemoene
  • 1 groot heel hoender
  • 10 snye brood, korsies verwyder en in growwe stukke gebreek
  • 6 spaanse worsies (chorizo), in ringe gesny
  • 1 x 250 g-pakkie spek
  • hand vol salie, grofgekap
  • 4 wiele feta
  • 4 knoffelhuisies, gekap
  • 45 ml gesmelte botter
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 1 rol kombuistouMaak hoender só gaar . . .
    • 8 aartappels, gehalveer
    • 2 x 250 g pakkies sampioene
    • 500 ml rooiwyn
    • sout en varsgemaalde swartpeper
    • 200 g babawortels
    • hand vol basiliekruid
pot

Koop die fles in die SARIE-winkel

Hoenderpastei

(genoeg vir 8)

Suurroomdeeg

  • 250 g koekmeel
  • 1,5 ml fyn sout
  • 125 g botter
  • 125 ml suurroom

Hoendervulsel

  • 1,7 kg hoenderporsies met vel en been
  • 1 x 10 cm prei
  • 12 tiemietakkies
  • 2 x 5 cm roosmaryntakkies
  • 4 pietersielietakkies
  • 4 lourierblare
  • 2 selderystingels met blare, in 2 cm-stukke gesny
  • 1 groterige ui, gekap
  • 4 kleinerige wortels, in ringe gesny
  • 2 blokkies hoenderaftreksel, in 500 ml kookwater opgelos
  • 750 ml droë witwyn
  • 250gknopiesampioene, gesny
  • 125 g repiespek, in 1 cmstukke gesny
  • 600 g skoongemaakte prei, in ringe gesny
  • 3 knoffelhuisies, gekap
  • Hoenderaftrekselsous
  • 2 eetlepels (30 ml) ghee of botter
  • 4 eetlepels (60 ml) koekmeel
  • ¼ teelepel (2 ml) sout
  • ¼ teelepel (2 ml) swartpeper
  • 500 ml hoenderaftreksel wat behou en opsygesit is
  • gerasperde skil en sap van 1 suurlemoen

Roomsous

  • 125 ml suurroom
  • 30 ml suurlemoensap
  • skil van 1 suurlemoen, gerasper
  • 30 ml vars gekapte of 15 ml droë dragon (tarragon)
  • 30 ml vars pietersielie, gekap
  • 3 eiers
  • 30 ml dijon-mosterd
canisters

Koop die houers in die SARIE-winkel

Geurige maalvleis

(5 PORSIES)

  • 20 ml kanola- of olyfolie
  • 4 groot uie, gekap
  • 2 knoffelhuisies, fyngekap
  • 2,5 kg baie maer maalvleis
  • 2 blikkies lensies met sous
  • 4 wortels, gerasper
  • 6 selderystingels, gekap
  • 4 x 410 g-blikkies heel tamaties, gekap
  • 80 ml tamatiepuree
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
  • 5 ml droë origanum
  • 5 ml suiker
  • hand vol gekapte pietersielie
teepot

Koop dié teepot in die SARIE-winkel

Aartappel-en-sampioensop

  • 55 g (60 ml) botter
  • 45 ml olyfolie
  • 1 gekapte ui
  • 2 gekapte knoffelhuisies
  • 250 g gekapte spek
  • 400 g bruin sampioene
  • 5 geskilde aartappels
  • 500 ml melk
  • 500 ml water
  • sout en swartpeper
  • ekstra sampioene vir garnering