EKSKLUSIEF: Leandie du Randt gesels oor opwindende nuwe avontuur!
Vanjaar se winter bring ’n warm, knus kombers saam wanneer die geliefde aktrise, Leandie du Randt, weekliks in kykers se voorkamers gaan kom kuier in VIA se nuwe kletsprogram, ‘Gesels’.