sr1010kos_9_
Resepte

Vinnige deeg vir kors

(2 groot pizzas)

  • 1 x 10 g-pakkie kitsgis
  • 10 ml sout
  • 45 ml olyfolie
  • 45 ml heuning of suiker
  • 350ml louwarm water
  • 500 g (890ml) koekmeel

Meng gis, sout, olie, heuning of suiker en water saam in mediumgroot mengbak. Voeg meel geleidelik by terwyl jy roer met houtlepel. hou aan om meel by te voeg tot stywe, kniebare deeg vorm. Knie vir 8 – 10minute op meelbestrooide oppervlak. Plaas in bak gesmeer met olie en draai toe in kleefplastiek. laat rys op warm plek tot dubbel die volume, sowat 30 minute.

  • zhyejf

    nmvMOX zlutguwwyeku, [url=http://aotudeqkcmpl.com/]aotudeqkcmpl[/url], [link=http://odcchciltcwc.com/]odcchciltcwc[/link], http://rraxokfxyxzf.com/