Appel met hoenderlewerpatee
Foto’s: Micky Hoyle Galery
Met 'n paar lekkertes uit die deli kan jy in 'n japtrap heerlike hongerstillers voorsit.
(6 porsies)
Ontklok 3 rooi appels. Halveer en sny in dun skywe. Sprinkel 'n klein bietjie suurlemoensap oor om verbruining te keer. Gebruik 125 g hoenderlewerpatee en skep 'n klein bietjie boop
elke appelskyfie. Rond af met 'n vars origanum-blaartjie.
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Appel-en-kaaspastei
SARIE KOS Lente 2009
As kind was my gunsteling ’n lekker sterk stuk cheddarkaas saam met ’n groen appel. Dis ’n kombinasie wat wonderlik werk in ’n pastei.
-
Camembert-crostini
SARIE Januarie 2010
-
Hoenderlewer-patee
SARIE - April 2011
-
Hoenderlewer-patee met portjellie
SARIE KOS Lente 2009
Ek’s mal oor lewer-patee, maar het ’n bietjie sat geraak vir die gryserige kleur. Ek verander toe daaraan, en dit het pragtig uitgekom!
-
Hoenderlewerpatee
SARIE KOS Des 2011/Jan 2012
-
Peri–peri-hoenderlewers
SARIE - Julie 2005
Ek dink mense eet glad nie genoeg hoenderlewertjies nie! Dis goedkoop en ontsettend lekker.
-
Vinnige mini-pizzas
SARIE KOS Somer 2009/10
Met ’n paar lekkertes uit die deli kan jy in ’n japtrap heerlike hongerstillers voorsit.
















Kommentaar