Botterskorsie-sop
Foto’s: Micky Hoyle Galery
4 porsies – 25 minute
- 1 kg opgesnyde botterskorsie
- 300 ml water
- 1 groente-aftrekselblokkie
- 250 ml melk
- sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
- room, om te garneer
Plaas botterskorsie, water en groente-aftrekselblokkie in ’n groot kastrol. Bring tot kookpunt. Maak kastrol toe en laat kook tot botterskorsie sag is. Verwerk in ’n versapper en gooi puree terug in kastrol. Voeg melk by en geur met sout en swartpeper. Verhit tot net by kookpunt. Sit voor met ’n klein bietjie room bo-op geskep
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Blomkoolsop met gebraaide varkworsies
SARIE KOS vir mans 2010
25 minute
-
Boontjiesop
SARIE KOS Winter 2010
Sop bly maar die beste kos wanneer die koue nader kruip.
-
Franse bruin-uie-sop
SARIE Julie 2010
Seker een van die goedkoopste soppe, maar ook een van die lekkerste!
-
Halim-sop
SARIE KOS Herfs 2010
-
Hoender-pastasop
SARIE KOS Winter 2010
My ma het altyd geglo 'n lekker bak hoendersop kan enige siekte vinnig reg sien.
-
Koue beetsop
SARIE KOS Somer 2009/10
'n Koue sop vir die somer is altyd verfrissend.
-
Koue ertjie-en-kruisement- sop
SARIE KOS Somer 2009/10
'n Koue sop op warm dae is 'n lafenis, veral met die vars groen smaak van kruisement en ertjies. Voeg 'n bietjie sout by wanneer jy die ertjies kook om die groen kleur te behou. 4 porsies
-
Lemoen-en-botterskorsie-sop
SARIE KOS Herfs 2010
Die kombinasie van botterskorsie en lemoen is werklik 'n klassieke resep.
-
Vinnige groentesop
SARIE KOS Herfs 2010
30 minute
-
Witboon-en-chorizosop met bruschetta
'n Geurige voorgereg vir koeler aande.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd