Bros koekies
Foto’s: Donna Lewis Galery
Voer ’n bakplaatmet bakpapier uit en spuit met kleefwerende middel. Smelt
- 50 ml botter,
- 50ml gouestroop
- 50 ml bruinsuiker
- 50 ml meel
- 5ml gemmer
Voer ’n bakplaatmet bakpapier uit en spuit met kleefwerende middel. Smelt die botter, gouestroop en bruinsuiker saam. Laat kook vir 2 minute. Voeg die meel en gemmer by en roer tot gemeng. Laat afkoel in die yskas. Rol klein balletjies vandie deeg en bak teen 180˚C tot goudbruin. Haal uit en laat afkoel tot hard.
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg, Elsabé Dippenaar
Verwante artikels
-
Gemmerkoek-mannetjies
SARIE - November 2010
My ma het ons altyd help bak aan dié koekies, wat dan sommer ingespan is as Kersboom-versierings.
-
Gemmerkoekies
SARIE KOS Winter 2010
Saam met 'n warm glas melk is gemmerkoekies net die ding.
-
Grondboontjiebotter-koekies
SARIE - November 2010
-
Hawermoutkoekies
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Dis soos my ouma Bettie dit gemaak het. Saam met warm moerkoffie is dit baie lekker!
-
Karameltoffiekoekies
SARIE - November 2010
-
Kersfees-glaskoekies
SARIE KOS Somer 2009/10
Hulle lyk vreeslik mooi as Kersboom-versierings.
-
Lelik-maar-lekker-koekies
SARIE KOS Herfs 2010
-
Maklike bloubessieroomys
SARIE Januarie 2010
Dié resep kom van my ouma af. Dis vinnig en jy hoef nie eens ’n roomysmasjien te hê nie. Pleks van in ’n roomyshorinkie eet ek dit sommer tussen 2 koekies.
-
Sjokolade-splinter-koekies
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
Maak die koekies net so groot soos jy wil - hoe groter, hoe lekkerder.
-
Soetkoekies
SARIE KOS Winter 2010
Dis die lekkerste koekie in die wêreld - en dis eg Suid-Afrikaans.
-
Spiraalkoekies
SARIE - November 2010
Die beste van twee koekies vasgevang in een!
-
Ster-koekies
SARIE - Desember 2010
Kry die kinders om die tafel en laat almal saam bak. Sien onder 'n resep vir versiersel, wat koekies perfek vir die Kersboom maak.
-
Witsjokolade-en-kardomom-biscotti
SARIE - April 2010
Jy kan die kardemom vervang met enige speserye van joukeuse, soos vanielje of selfs kaneel.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd