Caprese-kebabs
Foto’s: Micky Hoyle Galery
(6 - 8 porsies)
Ryg 100 g baba-sampioene, 200 g klein rosa-tamaties, 100 g mozzarella-kaas (in blokkies gesny), 100 g ontpitte groen olywe en vars basiliekruidblare op klein sosatiestokkies. Sit voor met 'n bakkie olyfolie om dit in te doop.
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Caprése-slaai
SARIE - November 2006
Dis die een slaai wat jy altyd op 'n restaurant-spyskaart sal kry. Eg Italiaans én in die kleure van dié land se vlag! Dis wonderlik vir 'n middagete saam met lekker vars brood, of 'n ideale voorgereg
-
Caprese-slaai met borlotti-bone
SARIE KOS - Somer 2007
Bone in risotto, in slaai, saam met vis. Dit het nog nooit so goed gesmaak nie!
-
Caprese-slaai met ’n verskil
SARIE - Januarie 2008
Ek het al baie variasies van dié slaai gemaak. Hierdie keer gebruik ek klein mozzarella-kaasballetjies wat jou baie moeite spaar
-
Hoender-en-sampioen-kebabs
20 minute
-
Warm caprese slaai
SARIE - Februarie 2010
















Kommentaar