Caprese-slaai - Tamatie-en-mozzarella-kaasslaai
Foto’s: Micky Hoyle Galery
Die slaai kom oorspronklik van Campania in die suide van Italië. Antipasti bevat altyd ’n caprese-slaai.
- 5 groot rosa-tamaties
- 1 bal (125 g) Buffalomozzarella- kaas
- 1 takkie vars origanumblare
- sowat 12 vars basiliekruidblare
- sowat 30 ml olyfolie
- sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Sny tamaties in skywe. Plaas op ’n opdienbord en breek die mozzarella-kaas in stukke. Plaas kaas bo-op tamaties en sprinkel origanum- en basiliekruidblare bo-op. Sprinkel met olyfolie en geur met sout en peper.
- Assistent Melissa Pecoraro en Jana van Sittert
Verwante artikels
-
Amperse caprese-slaai
SARIE KOS Somer 2010/11
20minute
-
Caprese kebabs
SARIE KOS Somer 2009/10
-
Caprése slaai bruschetta
SARIE - Januarie 2005
Bruschette is 'n wonderlike manier om mee te onthaal. Wat bo-op 'n bruschetta kom kan vooraf gemaak word en die meeste bestanddele kan jy klaar by deli's koop - dis lekker veral in die vakansietyd.
-
Caprese-slaai met borlotti-bone
SARIE KOS - Somer 2007
Bone in risotto, in slaai, saam met vis. Dit het nog nooit so goed gesmaak nie!
-
Caprese-slaai met ’n verskil
SARIE - Januarie 2008
Ek het al baie variasies van dié slaai gemaak. Hierdie keer gebruik ek klein mozzarella-kaasballetjies wat jou baie moeite spaar
-
Hoenderslaai
SARIE Oktober 2011
Dié een is perfek om te maak met Sondag se oorskiet-hoender.
-
Rooi herfsslaai
SARIE KOS Augustus / September 2011
Ek verander gedurig die bestanddele en gebruik seisoenale produkte.
-
Warm caprese slaai
SARIE - Februarie 2010
-
Warm caprese-spaghetti
SARIE Julie 2011
-
Warm sampioenslaai
SARIE KOS Augustus / September 2011
Hierdie slaai is baie lekker as ligte middagete.
















Kommentaar