Gebakte patats
Foto’s: Micky Hoyle Galery
Verhit die oond tot 200 °C. Plaas die patats op ’n bakplaat en sny ’n kruisie bo-op elkeen. Die grootte van die patats bepaal die baktyd. ’n Medium-groot patat sal ’n uur neem. Jy kan toets of dit gaar is deur die patat effens te druk. As dit sag is, is dit gaar. Haal uit die oond en sit voor met botter.
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Patats
SARIE - Desember 2010
Bak dit stadig met baie heuning tot dit begin blink. Dit is immers Kersfees.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd