Geroosterde pesto-stokvis
Foto’s: Micky Hoyle Galery
Dié gereg sal net so lekker wees met ontbeende hoenderborsies pleks van die vis. neem net 15 minute
(4 porsies)
- 30 ml olyfolie
- 2 x 360 g-stokvis-filette
- 60 ml basiliekruid-pesto
- sout en varsgemaalde swartpeper
- 100 g swart olywe, ontpit
- sowat 10 vars basiliekruidblare
- 1 suurlemoen, in wiggies gesny
Verhit oond tot 200 °C. Smeer 'n bakplaat met olyfolie. Plaas visfilette op bakplaat en smeer elkeen met pesto. Geur met sout en swartpeper. Rooster vir sowat 15 minute in oond. Sit voor gegarneer met olywe, basiliekruid en suurlemoenwiggies.
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Basilie-pesto
SARIE KOS Junie/Julie 2011
-
Forel gebak in foelie
SARIE KOS vir mans 2010
Dis die manier waarop my ma altyd forel gaargemaak het. Die spek en salie is my idee.
-
Gebakte vis in bierdeeg met koolslaai
30 minute
-
Gebraaide vis met tamatie-en-olyf-salsa
SARIE KOS Herfs 2010 | Kommentaar: 1
15 minute
-
Gebraaide vis met warm aartappelslaai
SARIE KOS Lente 2009
-
Gerookte skelvis-niçoise
SARIE KOS Lente 2009
-
Hoenderborsies gevul met pesto en mozzarella
SARIE - Julie 2005
Raak vanaand so ’n bietjie van jou frustrasies by die werk ontslae, want jy moet die hoenderborsies met ’n koekroller platslaan!
-
Krummelvis met kapok-aartappels
SARIE KOS vir mans 2010
20 minute
-
Mervyn Williams se oondgeroosterde vis
SARIE KOS vir mans 2010
-
Oor-die-kole-snoek met gebakte patats
SARIE - Junie 2010
Daar's niks so heerliks soos 'n snoek oor die kole nie.
-
Pangebraaide vis met puttanesca-sous
SARIE KOS Herfs 2009
-
Pesto-aartappelslaai
SARIE - Januarie 2008
Jy kan deesdae in die meeste supermarkte geskilde baba-aartappels koop
-
Skelvis met lemoen
SARIE KOS Herfs 2010
Skelvis is geneig om baie sout te wees. Saam met die soet van lemoene is dit 'n wenner.
-
Thai-viskoekies met slaai
SARIE - Januarie 2011
30 minute
-
Vis-en-groente-gebak in papier
SARIE KOS - Lente 2008
-
Vis-vindaye
SARIE KOS Herfs 2010
-
Witvis met swart olywe en saffraansous
SARIE KOS Lente 2009
Dis lekker met tuna, maar enige ferm vis is goed.
















Kommentaar