Hoe maak ek bow ties en won ton-pakkies?
Foto’s: Micky Hoyle Galery
Bowties
- Plaas een won ton-deegvel op jou werkoppervlak. Skep die vulsel op die een helfte van die deegvel. Smeer water regom die deegrand.
- Vou die deeg om en druk goed vas
- Verf ’n klein bietjie water in die middel, waar jy die deeg gaan draai. Draai die deeg sodat dit soos ’n strikdas lyk.
Won ton-pakkies
- Plaas een won ton-deegvel op jou werkoppervlak. Skep van die vulsel in die middel.
- Smeer water oor die deegvel reg rondom die vulsel. Bring die rande bymekaar totdat dit soos ’n sakkie lyk.
Verwante artikels
-
Driekaas-bow ties
SARIE KOS Lente 2009
Tradisioneel is bow ties ’n soet nagereg. Nou’s dit ’n heerlike soutigheid gevul met kase.
-
Kersfees: Maak jou eie Kersboom van karton
SARIE - Desember 2009
Maak eenvoudige Kersbome van karton. Versier met als wat blink en mooi is. Hier is die aanwysings en die diagram.
-
Maak jou eie plekmatjie vir Moedersdag
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 2
Letters en woorde kan kunswerke uit eie reg wees. Maak vanjaar se Moedersdag vol mooi woord-herinnerings. Maak jou eie plekmatjie met dié mooi gedig.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd