Kekerertjie-en-boneslaai

Deur Barbara Joubert, SARIE KOS Somer 2010/11

Kekerertjie-en-boneslaai Foto’s: Micky Hoyle Galery

Ek moet sê, die kombinasie van die fetakaas en bone is regtig lekker.

(6 - 8 porsies)

  • 2 blikke (400 g elk) borlottibone
  • 2 blikke (400 g elk) kekerertjies (chickpeas)
  • 1 ui, fyngekap
  • halwe komkommer, in klein blokkies gesny
  • 400 g fetakaas
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
  • 3 knoffelhuisies, fyngedruk
  • 250 ml olyfolie
  • sowat 80 ml suurlemoensap
  • 40 g bronkors (watercress)

Dreineer bone en kekerertjies in 'n vergiettes en spoel af met koue water. Sit bone, kekerertjies, ui, komkommer en fetakaas in 'n slaaibak en meng. Geur met sout en peper. Meng knoffel, olyfolie en suurlemoensap. Gooi oor bone en meng goed. Meng die bronkors deur net voor jy die slaai voorsit.

  • Assistent Melissa Pecoraro
  • Decor Blink

Verwante artikels

  • Bone-en-artisjok-slaai

    Bone-en-artisjok-slaai

    SARIE - November 2006

    Al wat jy hiervoor nodig het, is ’n goeie blikoopmaker! Sorg dat jy altyd geblikte bone in die huis het

  • Bone-en-kekerertjie-gereg

    Bone-en-kekerertjie-gereg

    SARIE KOS - Winter 2008

    Bone is ’n ware elkedag-staatmaker.

  • Caeser-slaai met woema

    Caeser-slaai met woema

    SARIE KOS Junie/Julie 2011

    Ja, slaai kan ’n ete op sy eie wees!

  • Groenbone met aartappel en tamatie

    Groenbone met aartappel en tamatie

    SARIE KOS Winter 2010

    Baie mense sê dit moet net aartappel en bone wees, ander verkies groenbone en tamatie. Ek houvan al drie saam.

  • Groenbone met gebraaide amandels

    Groenbone met gebraaide amandels

    SARIE KOS - Somer 2007

    Die slaaisous is na eie keuse, maar 'n ekstra titsel mosterd daarby gee byt aan die groente. Amandels word gebruik, aangesien ons in die Klein-Karoo amandels kweek, maar dennepitte of haselneute is ook lekker

  • Kekerertjies met spinasie en oondgedroogde tamaties

    Kekerertjies met spinasie en oondgedroogde tamaties

    SARIE KOS Augustus / September 2011

    My man is nie mal oor peulgroente nie. In hierdie gereg kom hy nie eens agter daar is kekerertjies in nie. Ek eet dit net so, en sit dit vir my gesin voor met gekookte penne of ander pasta.

  • Slaai met edamame-bone

    Slaai met edamame-bone

    SARIE KOS Somer 2009/10

    Sit voor as bygereg of middagete.4 porsies

  • Slaai met warm groenbone en camembert-kaas

    Slaai met warm groenbone en camembert-kaas

    SARIE - Julie 2009

    Dis ’n heerlike gereg om die ete mee te begin. Die kombinasie van die warm camembert-kaas wat oor die groenbone smelt . . . hemels

  • Tuisgemaakte gnocchi en gebraaide bone

    Tuisgemaakte gnocchi en gebraaide bone

    SARIE - Februarie 2010

    Daar is iets spesiaals aan tuisgemaakte pasta. Dit laat jou dadelik bederf voel.

Kommentaar