Kersfees-glaskoekies
Foto’s: Micky Hoyle Galery
Hulle lyk vreeslik mooi as Kersboom-versierings.
(sowat 15 koekies)
- 250 g (445 ml) koekmeel
- 80 g (95 ml) strooisuiker
- 125 g (135 ml) koue botter, in blokkies gesny
- 1 eiergeel
- 35 ml water
- 15 Sparkles-suiglekkers, opgekap met 'n koekroller
![]() |
![]() |
![]() |
|
STAP 1 Verhit oond tot 180 °C. Gooi meel, suiker en botter in voedselverwerker |
STAP 2 Gebruik 'n kleiner uitdrukker en druk 'n vorm in die middel van elke koekie uit. |
STAP 3 Skep die opgekapte lekkers in die gaatjie. Druk 'n klein gaatjie bo-aan elke koekie met 'n stokkie sodat jy dit aan die boom kan hang. Bak vir 15 minute. |
- Assistent Lynnae Janse van Rensburg
Verwante artikels
-
Aarbeikonfyt-vensterkoekies
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Een van my gunsteling-koekies is Jolly Jammers. Dis maklik om te maak en proe nes dié wat ek as kind geëet het.
-
Bros koekies
SARIE Januarie 2010
-
Hawermoutkoekies
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Dis soos my ouma Bettie dit gemaak het. Saam met warm moerkoffie is dit baie lekker!
-
Hertzoggies in 'n pan
SARIE - November 2010
Dis 'n baie ligte en goedkoop koekie om te maak.
-
Karameltoffiekoekies
SARIE - November 2010
-
Mieliemeel-plaatkoekies
SARIE KOS Winter 2009
Met mieliemeel in die resep is dit mos perfek vir ontbyt!
-
Sjokolade-koekies
SARIE KOS Winter 2009 | Kommentaar: 1
Die beste sjokolade-koekies! Saam met warmsjokolade sal dit jou in ’n oogwink van die koue laat vergeet
-
Sjokolade-splinter-koekies
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
Maak die koekies net so groot soos jy wil - hoe groter, hoe lekkerder.
-
Spiraalkoekies
SARIE - November 2010
Die beste van twee koekies vasgevang in een!
-
Ster-koekies
SARIE - Desember 2010
Kry die kinders om die tafel en laat almal saam bak. Sien onder 'n resep vir versiersel, wat koekies perfek vir die Kersboom maak.
-
Volkoring-en-hawermout-koekies
SARIE KOS Herfs 2009
Hulle hou goed in ’n lugdigte houer. Dis baie lekker met botter en sterk cheddarkaas.
-
Witsjokolade-en-kardomom-biscotti
SARIE - April 2010
Jy kan die kardemom vervang met enige speserye van joukeuse, soos vanielje of selfs kaneel.























Kommentaar